HFM se 2021 SR

Thabazimbi – Baie geluk aan die Hoërskool Frikkie Meyer (HFM) leerders wat in 2021 die leisels moet oorvat en op die student raad (SR) sal dien.
Hulle is: Quinelle Blaauw | Karla Coetzee | Mariska Coetzee | Franco de Klerk | Choppa du Preez | Jan-Harm du Toit | Ankebe Els | Jannes Jordaan | Robyn le Roux | Berto Meyer | Gontse Moleki | Rego Motlhabane | Inneke Mulder | Hennie Naude | Twana Nel | Sariette Pretorius | Tanya Riekert | Gizelle Roach | RF Schoeman | Fanie Swanepoel | Ellen Swart | IG Taljaard | Mari Theunissen | Charne van den Berg | Christiaan Welgemoed | Kyle Winter
