Community

Pragtige plot te koop

25 September 2020 · Platinum Bushvelder

Pragtige plot te koop

Thabazimbi – ‘n 9.5 Hektaar  plot met drie slaapkamer woning met basiese geriewe, aparte opwas, baie ruim leefarea, buite braai area te koop. Daar is ook ‘n twee slaapkamer woonstel met basiese geriewe en afdakke aan die huis as ook ‘n ekstra woonstel met twee slaapkamer met basiese geriewe. Die eiendom beskik ook oor ‘n gedeeltelike voltooide kliphuis, winkelgebou (ekstra inkomste), werkershuis en drie boorgate met goeie water vir slegs R1 800,000.

Skakel Marina vd Wateren by 082-550 6649 by JF van Graan & vd Wateren Eiendomme vir meer inligting.