A Lo Ha Keiki Kleuterskool verras die maatjies

Thabazimbi – A Lo Ha Keiki Kleuterskool het die maatjies op Dinsdag 20 Oktober verras met ‘n poppekasvertoning. Die kleingoed het dit vreeslik geniet en met glimlaggies op hul gesiggies hul verwonder oor die vertoning.
