Pragwoning in die bosveld

Thabazimbi – Drie slaapkamer huis met twee badkamers, oopplan leefarea, kombuis met baie kaste, twee motorhuise, afdak vir twee voertuie, twee ingange, twee buite-kamers en ‘n twee slaapkamer woonstel met basiese geriewe, watertek en baie ekstras vir slegs R1,480,000.
Skakel Marina vd Wateren by 082 550 6649 by JF van Graan & vd Wateren Eiendomme vir meer inligting.
