Community

WINSKOOP!

18 December 2020 · Platinum Bushvelder

WINSKOOP!

Thabazimbi – Lieflike huis met drie slaapkamers, een badkamer, sitkamer, eetkamer, studeerkamer, kombuis, waskamer, buite afdak, borrelbad, braai-area, motorhuis, werkerskamers, stoor, afdak vir agt voertuie, en groot geplaveide area. Die eiendom is ook ideaal vir besigheidsgebruik - R1,160,000. 
Skakel Marina vd Wateren by 082 550 6649 by JF van Graan & vd Wateren Eiendomme vir meer inligting.