LIEFLIKE BOSVELDHUIS TE KOOP!

Thabazimbi – Hierdie huis het alles waarna jy smag! Dit is ‘n moderne huis met vyf slaapkamers, drie en ‘n half badkamers, biblioteek, groot stoep, kombuis, swembad, studeerkamer, kaggel, teaterkamer met nege sitplekke en ‘n groot skerm, drie motorhuise, een en ‘n halwe afdakke en vele meer vir R6,850,000.
Skakel Marina vd Wateren by 082 550 6649 by JF van Graan & vd Wateren Eiendomme vir meer inligting.
