Reënvalsyfers en stand van damme

Maandag 25 Januarie
- Thabazimbi dorp - 60mm
- Leeupoort dorp - 45mm
- Oom Jan Plaas - 60mm
- Kromdraai - 30mm
- Swartklip (Kameelpoort) - 35mm
- Koedoeskop - 28mm
- Rooiberg plase - 50-61mm
- Sentrum - 65mm
- Leeupoort plase - 50-70mm
- Makoppa - 52mm
Dinsdag 26 Januarie
- Makoppa - 19mm
- Oom Jan Plaas - 10mm
- Swartklip (Kameelpoort) - 15mm
- Koedoeskop - 10mm
- Cumberland sedert Sondag
- 90 tot 120mm
Stand van damme
Krokodilbrug 26 Januarie
- Hartbeespoort - 94% een en ‘n half sluis oop (21 kumek)
- Roodekopjes - 80% maak halwe sluis oop (22 kumek)
- Klipvoor - 93%
- Vaalkop - 81%
- Roodepoort - 100%
- Bospoort - 101%
- Buffelspoort - 101%
Inligting verskaf deur Thabazimbi Fire Protection Association
