Strewe VLU sluit jaar af

Northam – Die Vroue Landbou Unie Strewe-tak het op Dinsdag, 14 November, hul jaar afgesluit te Sentrum. Dit was ‘n heerlike kuieroggend en ‘n geseënde Kerstydviering met geskenke uitruil. Tot volgende jaar!