Community

Nul is nie Niks nie wys by KunsteGrot

Nul is nie Niks nie wys by KunsteGrot

Thabazimbi – Die KunsteGrot het nog twee items op hul lys vanjaar, twee films op die groot skerm:

  • 1 Des: Nul is nie Niks nie: 17h30
  • 1 Des: Stardust: 19h00

Vir enige navrae, skakel Rita Volschenk gerus by 083-744 8559.

More local news