Schools & sport

Welkom by HFM!

4 March 2021 · Platinum Bushvelder

Welkom by HFM!

Thabazimbi – Hoërskool Frikkie Meyer (HFM) verwelkom nuwe personeel. Drie van die personeellede is oud-Frikkies… so eintlik is dit ‘welkom terug’! HFM is baie opgewonde oor elke nuwe personeellid wat met hul unieke kennis, vaardighede, en ervaring deel word van die HFM familie. 

Van links: Hendri Knoetzé, Talitha van Wyk, Nelie Booyens, Elbie Lynn, en Naudé Koen.