VLU Strewe-tak kuier in Lephalale

Setaria – Die Vroue Landbou Unie (VLU) Strewe-tak het die Bosveldstreek mini-konferensie te Lephalale bygewoon op Donderdag 11 Maart. Die samesyn is deur die VLU-bestuur aangebied en was die ideale geleentheid vir lede van die streek om saam te kuier.
