Community

Bosveldboer en Boervrou se stryd met COVID [Skrywe aan die redakteur] 

29 March 2021 · Platinum Bushvelder

Bosveldboer en Boervrou se stryd met COVID
[Skrywe aan die redakteur] 

... Ons voel later deur die dag die min slaap aan ons lywe en gaan slaap vroeg. Nuwejaarsdag voel ons steeds nie onsself nie, maar skryf dit toe aan die afgelope paar weke se min slaap. Saterdag en Sondag is ons steeds effens lusteloos en moeg. Johan slaap ongewoon baie; ek is half verbaas daaroor, maar dit reën en hy het die afgelope tyd baie hard gewerk. Ons het net een arbeider en hy is al van die 11de Desember af op verlof, so Johan doen al die werk op die plaas self, ek help waar ek kan.
Maandagoggend behandel Johan 5 beeste vir uitwendige wurmlarwes en toe hy in die huis instap en Facebook op sy foon oopmaak, handel die eerste artikel oor Ivermektien teen COVID, toe weet hy die Here praat met hom om dit te gebruik indien hy COVID opdoen. 
Maandagmiddag kry Johan ‘n pyn in sy rug, wat hom op sy knieë laat neersak...

Lees gerus die volle berig op ons Facebook blad. Ons wou bittergraag die hele berig plaas, maar ons spasie is beperk.