Six Nations 2021

Six Nations 2021
RESULTS
Italy 7 - 48 Wales
England 23 - 20 France
Scotland 24 - 27 Ireland
FIXTURES
20 March
16:15 : Scotland vs Italy
18:45 : Ireland vs England
20:00 : France vs Wales
Australian Domestic
RESULTS
Brumbies 38 - 40 Reds
Western Force 7 - 10 Rebels
FIXTURES
March 19 :
Rebels vs Waratahs
March 20 :
Reds vs Force
Nieu Seeland Aotearoa
RESULTS
Crusaders 39 - 17 Chiefs
Blues 39 - 17 Highlanders
FIXTURES
20 March
08:05: Hurricanes vs Chiefs
21 March
04:35: Blues vs Crusaders
Local is lekker...
In plaaslike rugby, ter voorbereiding vir die Rainbow Cup later vanjaar, is daar baie jong spelers wat in die diep kant ingegooi word om geslyp te word sodat hulle saam met die groot honne kan blaf. Verskeie ster spelers word baie versigtig aangewend. Vir die Stormers is die vertrek van Pieter-Steph du Toit ‘n yslike terugslag. Maar die rand is nou nie juis kompetisie vir die yen nie ou grote...
UITSLAE
Griekwas 32 - 38 Stormers
Pumas 31 - 48 Bulls
Lions 54 - 24 EP Elephants
BEPALINGS
Vrydag 19 Maart
Bulls vs Stormers
Lions vs Sharks
Saterdag 20 Maart:
Pumas vs Cheetahs
EP Elephant vs Griekwas
