Local is lekker uitslae

Local is lekker uitslae
- Lions 43 - 40 Sharks
- Bulls 34 - 29 Stormers
- Pumas 22 - 15 Cheetahs
- Griekwas 43 - 0 EP Elephants
BEPALINGS : 27 MAART
- Cheetahs vs EP Elephants
- Griekwas vs Pumas
- Sharks vs Bulls
- Stormers vs Lions
Six Nations 2021
- France 32 - 30 Wales
- Ireland 32 - 18 England
- Scotland 52 - 10 Italy
Hoof nuus in die rugbywêreld is die skok aankondiging van CJ Stander wat besluit het om sy stewels te verruil vir sy vellies. Hy keer terug na sy plaas in Suid Afrika om te kom boer en om meer tyd saam met sy gesin te kan deurbring.
Vir Ierland is dit ‘n geweldige terugslag want CJ was ‘n toring van krag in die Ierse pak. En daar sal ook nog baie by die vuurtjie gekoukus word oor die feit dat hy kamtig te klein was om vir die Bokke te speel. CJ is een van die beste losvoorspelers op die planeet.
Australian Domestic
RESULTS
- Reds 26 - 19 Force
- Rebels 33 - 14 Waratahs
Nieu-Seeland Aotearoa Superrugby
RESULTS
- Crusaders 43 - 27 Blues
- Hurricanes 29 - 35 Chiefs
FIXTURES
- 26 Maart - 08:05 - Highlanders vs Hurricanes
- 27 Maart - 08:05 - Chiefs vs Blues
