Community

IN REMEMBRANCE

19 April 2021 · Platinum Bushvelder

IN REMEMBRANCE
Dit is met groot hartseer dat die Northam en Swartklip gemeenskap afskeid neem van Magdalena Maria Hamman wat op Donderdag 8 April oorlede is. Magdalena of Maggie soos mense haar geken het, was vir jare deel van die gemeenskap. Sy sal onthou word as die biblioteek-tannie van Swartklip, met ‘n hart vir haar gemeenskap en kinders. Natuurlik was sy ook ‘n bobaas bakster! Haar toewyding in geloof, haar kinders en kleinkinders was haar prioriteit. Sy het baie harte aangeraak en laat ‘n leemte in die gemeenskap.
It is with great sadness that we announce the passing of Abigirl Maseng. She was born on 17 December 2020 and passed away on 15 April 2021. May her soul rest in peace. “My heart is wounded,” – heartbroken father Abia Nhidza. Our condolences to the family of dear Abigirl.