Kry vir jouself ‘n stukkie bosveld

Kry die geleentheid om jou droomhuis te bou. Die pragtige natuur en stilte rondom jou, sal vir jou rustigheid bring!
Vanaf R375,000 tot R429,000.
Skakel Marina vd Wateren by 082 550 6649 by JF van Graan & vd Wateren Eiendomme vir meer inligting.
