Community

‘n Spesiale dank aan klinieksusters

28 May 2021 · Platinum Bushvelder

‘n Spesiale dank aan klinieksusters

Thabazimbi – Lede van SAVF Thabazimbi het Ipelegeng Clinic naby Thabazimbi en Tshepong Clinic naby Koedoeskop besoek op Woensdag 12 Mei. Hier het hulle pakkies met koffie, lekker koekies, en ‘n kaartjie aan die susters oorhandig om dankie te sê vir alles wat hulle in die gemeenskap doen – veral nou tydens die Covid-19 pandemie.

SAVF Thabazimbi lede en die susters van Ipelegeng Clinic.