THABAZIMBI WEDVLUG DUIWE

Thabazimbi – Dit is weer vliegseisoen! Die eerste kortpad wedvlug is al iets van die verlede en Herman Hokke spog met die eerste vyf plekke op die Jaaroud-wedvlug, terwyl Aziscor (SB) die eerste twee plekke gevat het met die ope-wedvlug.
Eerskomende naweek is nog ‘n kortpadwedvlug vanaf Parys. Die uitslae is as volg...
SASOLBURG JO
Aantal duiwe: 120 | Wenspoed: 1303.3091 mpm | Afstand: 223.713 km
- Herman Redelinghuys: 1|1|3|4|5|14|28|29|30
- Aziscore (SB): 6|31|49|57|58
- Sakpas Kaste (GVR): 7|8|9|27|39|44|56
- Pieter Ferreira: 10|11|12|15|16|17|20|23|47|53|60
- AD Erasmus en seun: 18|25|32|34|42|46
- Johan en Jan Alers: 19|21|22|26|35|37|38|45
- Bok se Hok: 24|33|48|51|52|55|59
- Robert van Veen: 36|40|41
SASOLBURG OPE
- Aantal duiwe: 120 | Wenspoed: 1299.9604 mpm | Afstand: 251.759 km
- Aziscore (SB): 1|2|11|27|33|38|40|47
- Pieter Ferreira:3|6|10|14|24|25|26|28|52|53|55
- AD Erasmus en seun:4|5|7|8|9|12|15|42|44|58|59
- Sakpas Kaste (GVR): 13|19|20|21|22|23|29|30|31|32|35
- Johan en Jan Alers: 16|17|41|43|45|46|48|60
- PMD Loft: 34|39|49|50|51|56
- Bok se Hok: 36|37|54|57
KLUB KAMPIOENNE
- Aziscore (Sb) 115
- Pieter Ferreira 109
- AD Ersamus en seun 105
- Sakpas Kaste 102
- Johan en Jan Alers 87
- Bok Se Hok 62
- Herman Hokke 60
- PMD Loft 45
- Robert van Veen 25
