Schools & sport

THABAZIMBI WEDVLUG DUIWE

11 June 2021 · Platinum Bushvelder

THABAZIMBI WEDVLUG DUIWE

Thabazimbi – Met naweek nommer twee het die duiwe so vinnig huistoe gekom dat die duiweboere skoon gewonder het of dit nie dalk al verder in die seisoen is nie!

Die duiwe het neergeval soos reëndruppels en sommer gou-gou die klokke volgemaak. Baie geluk aan Aziscore wat die jaaroud-wedvlug naelskraap gewen het en AD Erasmus en Seun wat sommer die eerste twee plekke ingepalm het op die ope wedvlug. 


Die uitslae is as volg...
PARYS JO 

Aantal duiwe: 120 | Wenspoed: 1350.7315 mpm | Afstand: 258.530 km

  • Aziscore (SB) 1|8|16|21|23|24|29|33|42|43
  • Sakpas Kaste (GVR) 2|3|4|13|14|15|35|36|53
  • AD Erasmus en Seun 5|6|38|39|44|51|58
  • Pieter Ferreira 7|9|10|40|50
  • Herman Redelinghuys 11|12|22|25|26|37
  • Bok se hok 17|27|28|46|55
  • Pieter Putter 30|59
  • Johan en Jan Alers 18|19|20|31|41|45|49|54
  • Robert van Veen 32|34|47|48|52|56

PARYS OPE
Aantal duiwe: 120 | Wenspoed: 1407.3921 mpm | Afstand: 230.437 km

  • AD Erasmus en Seun 1|2|4|7|14|22|26|32
  • Pieter Ferreira 2|11|19|20|21|27|33|38|49
  • Aziscore (SB) 5|6|8|15|16|17|35|40|45
  • Bok se hok 9|51|52|53|58|59
  • Herman Redelinghuys 10|12|18|42|47|57
  • Sakpas Kaste (GVR) 13|28|29|30|31|37|43|44|46|56|60
  • Johan en Jan Alers 23|24|25|50
  • Pieter Putter 34|36|39
  • PMD Loft 41|48|54|55

KLUB KAMPIOENNE

  1. Aziscore (SB) 231
  2. Pieter Ferreira 221
  3. AD Erasmus en Seun 221 
  4. Sakpas Kaste (GVR) 209
  5. Johan en Jan Alers 168
  6. Herman Hokke 161
  7. Bok se hok 158
  8. PMD Loft  69
  9. Pieter Putter 58
  10. Robert van Veen 54