Lekker aftree huis in die bosveld

Thabazimbi – Genoeg spasie as die kinders kom kuier, naby aan die skole en winkels. Daar is ses slaapkamers, vier badkamers, ‘n lapa, swembad, Wendy huis, oopplan leefarea en drie afdakke.
Als vir net R1,600,000. Skakel Marina vd Wateren by 082 550 6649 by JF van Graan & vd Wateren Eiendomme vir meer inligting.
