Crime & safety

Onthou die brandverbod!

25 June 2021 · Platinum Bushvelder

Onthou die brandverbod!

Thabazimbi – Die brandverbod vir die Thabazimbi munisipale area het op 1 Junie inwerking getree en sal staande bly tot die area weer 25mm reën ontvang het. Spesiale toestemming vir die maak van brande mag wel deur sektorleiers gegee word.


Vir meer inligting kontak die Thabazimbi Fire Protection Association op 078 252 4076.