Schools & sport

THABAZIMBI WEDVLUG DUIWE

19 July 2021 · Platinum Bushvelder

THABAZIMBI WEDVLUG DUIWE

Thabazimbi – Nóg ‘n naweek met ‘n Noordweste wind het veroorsaak dat Thabazimbi Posduifklub posisies moes afstaan teen die Unie.

Die stryd is egter nog nie verlore nie... Een ding is verseker, die manne gee nie moed op nie! Ons duiwe het durf en is gehard. In ons klub; baie geluk aan Herman Hokke en AD Erasmus en Seun met julle eerste plekke. Die uitslae is as volg...

BLOEMHOF JO 
Aantal duiwe: 120 | Wenspoed: 1196.0756 mpm | Afstand: 362.690 km

• Herman Redelinghuys 1|8|11|24|25|46
• Pieter Ferreira 2|3|5|21|38|39|43|44|49
• Johan en Jan Alers 4|35|36|47
• Sakpas Kaste (GVR) 6|10|13|28|29|45
• Aziscore (SB) 7|9|16|22|23|32|48
• Bok se Hok 12|17|18|20|26|33|37|40|41
• AD Erasmus en Seun 14|15|27|30|42
• PMD Loft 19|31|34

BLOEMHOF OPE
Aantal duiwe: 120 | Wenspoed: 1257.9269 mpm | Afstand: 356.182  km

• AD Erasmus en Seun 1|2|3|4|7|8|19|39|41|43
• Pieter Ferreira 5|6|20|26|42|46|48|49
• Sakpas Kaste (GVR)   9|10|11|22|25|33|34|53
• Bok se Hok 12|14|35|44|54|55
• Aziscore (SB) 13|15|17|31|32|36|37|40|45
• Johan en Jan Alers 16|21|50|51|52|57
• PMD Loft 18|24|27|28|29|30|58
• Herman Redelinghuys 38
• Pieter Putter 47|56

KLUB KAMPIOENNE


1. Pieter Ferreira 800
2. AD Erasmus en Seun 774
3. Sakpas Kaste 740
4. Aziscore (SB) 729
5. Herman Hokke 672
6. Johan en Jan Alers 661
7. Bok se Hok 598
8. PMD Loft (PS) 321
9. Pieter Putter 296
10. Robert van Veen 144