Dankie Oom Willie!

Sentrum – Oom Willie Strauss het 40 jaar op Sentrum vir Vleissentraal gewerk as bemarker. Hy het in Februarie 2017 afgetree en is op Woensdag, 6 Desember vereer vir die 40-jarelange diens.