THABAZIMBI WEDVLUG DUIWE

Thabazimbi – Dit klink al soos ‘n refrein, maar die Noordwestewind is ‘n nagmerrie! Selfs in ons eie klub het die duiwe harde bene gekou.
Die helfte van die wedvlugseisoen is nou hier, die duiwe is fiks en gesond en die kompetisie is fel. Baie geluk aan AD Erasmus en Seun wat hierdie naweek beide bene gewen het en sterkte vir die voorbereiding vir volgende week se wedvlug vanaf Warrenton. Die uitslae is as volg...
GLEN JO
Aantal duiwe: 120 | Wenspoed: 1472.9120 mpm | Afstand: 466.864 km
- AD Erasmus en Seun 1|4|11|20|27|35|47|49
- Johan en Jan Alers 2|3|12|13|19|22|32|39|41
- Sakpas Kaste (GVR) 5|7|14|16|17|18|28|40|46
- Aziscore (SB) 8|9|24
- Herman Redelinghuys 10|23|25|29|43|45|48
- PMD Loft 15|31|44
- Pieter Ferreira |26|36|37|42|50
- Bok se Hok 30|33|34|38
GLEN OPE
Aantal duiwe: 120 | Wenspoed: 1473.4543 mpm | Afstand: 466.864 km
- AD Erasmus en Seun 1|2|3|4|18|25|28|29|46
- Pieter Ferreira 5|7|21|26|27|35
- Sakpas Kaste (GVR) 6|8|114|15|23|24|34|42|45|49|55
- Johan en Jan Alers 9|10|12|13|33|40|57
- Aziscore (SB) 11|22|41|53|54|56|58|60
- Herman Redelinghuys 16|17|20|51|52|59
- Bok se Hok 19|30|31|44|47|48
- PMD Loft 32|36|37|38|39|43|50
KLUB KAMPIOENNE
- Pieter Ferreira 911
- AD Erasmus en Seun 894
- Sakpas Kaste (GVR) 851
- Aziscore (SB) 832
- Johan en Jan Alers 772
- Herman Hokke 768
- Bok se Hok 671
- PMD Loft 396
- Pieter Putter 296
- Robert van Veen 144
