THABAZIMBI WEDVLUG DUIWE

Thabazimbi – Hierdie naweek was dit weer ‘n koue Noordooster wat interessante uitslae opgelewer het. Dit was ‘n lang en harde wedvlug, maar steeds het sommige van die duiwe gewys wat in hul steek.
Die eerste duiwe aan beide kante het die res van die klub weggevlieg met 28 minute... wat ‘n mooi wen! Welgedaan aan Pieter Ferreira en Glen van Rooyen!
Volgende naweek is dit die ou duiwe wat dit gaan uitspook met twee Ope wedvlugte vanaf Edinburgh.
Die uitslae is as volg...
GLEN JO
Aantal duiwe: 120 | Wenspoed: 1127.4324 mpm | Afstand: 438.947 km
- Pieter Ferreira 1|5|11|12|16|19|23|31|46
- AD Erasmus en Seun 2|32|36|42|48|49
- Bok se Hok 3|4|22|25|27|34
- Aziscore (SB) 6|14|15|17|28|38|41|43|44
- Sakpas Kaste (GVR) 7|8|10|13|21|26|39|40
- PMD Loft 9|20|37
- Pieter Putter 12|24|30|45
- Johan en Jan Alers 18|29|33|35|47|50
GLEN OPE
Aantal duiwe: 120 | Wenspoed: 1149.2685 mpm | Afstand: 466.603 km
- Sakpas Kaste (GVR) 1,2,3,4,9,19,25,29,44,53
- AD Erasmus en Seun 5,6,10,13,14,15,16,17,21,23,49
- Pieter Ferreira 7,8,30,31,32,37,46,50,52,58
- Aziscore (SB) 11,22,24,35,40,41,43,51,57,59
- PMD Loft 12,27,28,45,56
- Bok se Hok 18,20,34,36,39,55
- Johan en Jan Alers 26,33,42,47,48
- Pieter Putter 38,50,54,60
KLUB KAMPIOENNE
- Pieter Ferreira 1,025
- AD Erasmus en Seun 1,009
- Sakpas Kaste (GVR) 965
- Aziscore (SB) 937
- Johan en Jan Alers 850
- Bok se Hok 772
- Herman Hokke 768
- PMD Loft 497
- Pieter Putter 368
- Robert van Veen 144
