Schools & sport

THABAZIMBI WEDVLUGDUIWE

6 August 2021 · Platinum Bushvelder

THABAZIMBI WEDVLUGDUIWE

Thabazimbi – Op albei wedvlugte was die eerste twee duiwe rakelings na mekaar by die huis na ‘n sewe-ure vlug. Wat ‘n fenomenale dier is die wedvlugduif! Ons kan net weer verbaas staan hoe hierdie klein bondeltjie vleis met vere met soveel durf huis toe kom.

Baie geluk aan Aziscore asook AD Erasmus en Seun met hierdie week se wenne. Die langpad lê nog voor – dit gaan nog baie interessant word.


Die uitslae is as volg...
EDENBURG JO 
Aantal duiwe: 120 | Wenspoed: 1274.5237  mpm | Afstand: 590.763 km

  • Aziscore (SB) 1|18|34|35|38|43|44|50
  • Bok se Hok 2|7|10|14|21
  • Sakpas Kaste (GVR) 3|5|6|11|25|26|28|42|45|47|49 
  • AD Erasmus en Seun 8|9|12|15|20|30|32|33|36|39
  • Johan en Jan Alers 13|17|22|24|27|37|40|41|46
  • Pieter Ferreira 16|19|23|29|31|48

EDENBURG OPE
Aantal duiwe: 120 | Wenspoed: 1281.4498 mpm | Afstand: 560.677 km

  • AD Erasmus en Seun 1|2|10|14|20|26|29|35|38|41
  • Pieter Ferreira 3|16|17|21|23|27|37|44|50|53
  • Sakpas Kaste (GVR) 4|5|8|11|24|25|31|32|33|39|40|42
  • Aziscore (SB) 6|9|30|36|43|47|54
  • Bok se Hok 7|12|22|34
  • Johan en Jan Alers 13|15|18|19|28|46|48|51|52
  • Pieter Putter 37|45|49

KLUB KAMPIOENE

  1. Pieter Ferreira 1140
  2. AD Erasmus en Seun 1122
  3. Sakpas Kaste (GVR) 1080
  4. Aziscore (SB) 1052
  5. Johan en Jan Alers 946  
  6. Bok se Hok 885                  
  7. Herman Hokke 768
  8. PMD Loft 497
  9. Pieter Putter 392
  10. Robert van Veen 144