Northam Rhinos vs Harlequins

Northam – Die Northam Rhinos het op Saterdag 11 September teen die Harlequins te staan gekom.
Die tweede en derde spanne spog albei met ‘n wen teen die Harlequins maar die opponente kry die oorhand oor die eerste span en breek hulle wenstreek.
Northam Rhinos se volgende wedstryd sal op 2 Oktober plaasvind wanneer hulle die Naka Bulle aandurf.
#FosteringASenseOfCommunity
