Schools & sport

THABAZIMBI WEDVLUGDUIWE

17 September 2021 · Platinum Bushvelder

THABAZIMBI WEDVLUGDUIWE

Thabazimbi – Daar sal altyd vrae op die lippe wees van mense wat duiwe vlieg. Een van die vrae sal dan ook wees... “Waardeur moet hierdie klein, fenomenale vlieërs werk vanaf loslatingspunt tot by die huis?” 


Dit was verseker een van die vrae op my lippe met die laaste wedvlug van die 2021 seisoen waar moeë duiwe met soveel passie oor die landingsbord geland het, tuis na meer as 700km.


Baie geluk aan AD Erasmus en Seun en Pieter Ferreira met die laaste wenne van die seisoen en ook dan ‘n groot gelukwensing aan AD Erasmus en Seun wat ter elfder ure naelskraap die titel van Klubkampioen verower het.


Die uitslae is as volg...
HANOVER OPE 1

Aantal duiwe: 120 | Wenspoed: 943.8595mpm | Afstand: 748.748km

  • AD Erasmus en Seun 1|4|5|6|9|13|15|19
  • Sakpas Kaste (GvR) 2|10|18|25
  • Pieter Ferreira 3|7|11|16|22|23|24
  • Johan en Jan Alers 8|17|20|21
  • Bok se Hok  12|14

HANOVER  OPE 2

Aantal duiwe: 120 | Wenspoed: 957.0004mpm | Afstand: 748.805km

  • Pieter Ferreira 1|5|6|15|17|23|31
  • AD Erasmus en Seun 2|3|4|10|11|18|19|24|29
  • Sakpas Kaste (GvR) 7|8|13|16|20|22|27|28
  • Aziscore (SB) 9
  • Bok se Hok 12
  • Johan en Jan Alers 14|21|25|26|30

KLUB KAMPIOENNE

  1. Pieter Ferreira 1816
  2. Sakpas Kaste (GvR) 1751
  3. Aziscore (SB) 1563
  4. Johan en Jan Alers 1556
  5. Bok se Hok 1477                
  6. PMD Loft 800
  7. Herman Hokke 768
  8. Pieter Putter 392
  9. Robert Van Veen 144 

#FosteringASenseOfCommunity