Looking for eyewitnesses [Letter to the editor]
![Looking for eyewitnesses
[Letter to the editor]](/img/articles/VEERED-off-the-road.gif)
I am looking for eyewitnesses of the accident that took place on the R511 Brits road, (road between Thabazimbi and Brits), around 12h00 on Sunday 5 September.
I would also like to hear from the person who drove behind the Volvo, which was involved in the accident. Unlike what was reported by emergency personnel and placed in the newspaper, the person who died at the scene was not the driver of the vehicle.
Please contact Trusia Jonker on 082 563 7437.
Opsoek na ooggetuies
[Brief aan die redakteur]
Ek is opsoek na ooggetuies van die ongeluk wat plaasgevind het op die R511 Brits pad, (pad tussen Thabazimbi en Brits), ongeveer 12h00 op Sondag 5 September.
Ek wil ook graag hoor van die persoon wat agter die Volvo, wat in die ongeluk betrokke was, gery het. Anders as deurgegee deur noodpersoneel en geplaas in die koerant was die persoon wat oorlede was op die toneel nie die bestuurder van die voertuig nie.
Kontak asseblief vir Trusia Jonker 082 563 7437.
#FosteringASenseOfCommunity
