Community

In remembrance

1 October 2021 · Platinum Bushvelder

In remembrance

Paul Jacobus Putter het op Maandag  27 September sy lewensboek afgesluit. 


Hy was bekend en geliefd onder die Thabazimbi gemeenskap, ‘n dorp wat hy baie liefgehad het. Paul los ‘n groot leemte in die harte van almal wat die voorreg gehad het om hom te ken en lief te hê.