HFM se 2022 leiers

Thabazimbi – Baie geluk aan die leerders van Hoërskool Frikkie Meyer (HFM) wat in 2022 aan die stuur sal staan:
- Onderhoofseuns: HJ van Rensburg en Ulrich Taylor
- Onderhoofdogters: Zoey Joubert en Talita de Swardt
- Hoofleiers: SJ van der Linde en Magdelyn van Heerden
Die volgende leerders is ook aangewys as koshuisleiers vir 2022:
Dogters: Sunette Breedt, Valencia Jacobs, Zoey Joubert, Cara Pieterse, Magdelyn van Heerden, Carla Barnard, Cecilia Radijo en Elodi van Emmenis.
Seuns: Kian Coetzee, CJ Eberson, RW Furtsenburg, Chris Janneke, Kruger van Zyl, Driekus du Plessis, Jacques Kotzé en Jeselte van Rooyen.
#FosteringASenseOfCommunity
