Wil jy ‘n hondjie aanneem?

Thabazimbi – Die Thabazimbi Animal Rescue (TAR) span het verskeie woefies wat na ‘n tuiste verlang. Vir meer informasie skakel Tania by 084-885 6487 of Magda by 082-375 4064.