Churches & NGOs

Stywe lyne met ‘n doel!

29 November 2021 · Platinum Bushvelder

Stywe lyne met ‘n doel!

Thabazimbi – SAVF Thabazimbi bied op Saterdag 27 November ‘n hengelkompetisie by die Setaria Concentrator Dam aan.

Pryse sal gegee word aan die grootste karp, grootste barber, grootste kurper – en die swaarste sak.
Die pentrekking sal om 06:00 plaasvind, die kompetisie van 07:00 tot 15:00, en kostes beloop R200 per hengelaar en R30 per toeskouer.


Kaartjies is beskikbaar by die SAVF kantoor by 5 Park Avenue, Thabazimbi. Vir meer inligting kontak 014 777 1093 of thabazimbi.admin@savf.co.za.

#FosteringASenseOfCommunity