Vat ons asseblief terug huis toe!

Thabazimbi – Thabazimbi Animal Rescue (TAR) is dringend opsoek na die eienaars van dié drie honde wat hulle in Thabazimbi se strate opgetel is.
Indien een van hulle jou verlore diertjie is, skakel TAR graag op 084 885 6487.
#FosteringASenseOfCommunity
