Maak reg vir 2022 rugby!

Ten spyte van Covid-19 en Omicron is daar, waar moontlik, Ultimate Rugby Championship ruggas gespeel in Europa.
Die Suid-Afrikaanse spanne is weer op 22 Januarie in aksie. Die Lions speel om 15:00 teen die Sharks terwyl die Bulls om 17:05 teen die Stormers gaan uitdraf.
Uitslae:
- Munster 18 - 15 Ulster
- Glasgow Warriors 38 - 19 Ospreys
- Edinburgh 34 - 10 Cardiff Blues
- Connacht 10 - 8 Munster
- Scarlets 22 - 19 Ospreys
Bepalings:
Vrydag 14 Januarie
- 19:00 - Pumas vs Bulls
Saterdag 15 Januarie
- 14:30 - Vrystaat XV vs Griekwas
- 17:00 - WP vs Lions
Woensdag 19 Januarie
- 15:30 - Lions vs Pumas
- 17:45 - Sharks XV vs Griekwas
- 20:00 - WP vs Bulls
Die Curriebeker skop ook af op 14 Januarie! Plaas solank die biltong bestelling!
Nag ou grote...
#FosteringASenseOfCommunity
