Schools & sport

HFM hou interhuisatletiek

8 February 2022 · Platinum Bushvelder

HFM hou interhuisatletiek

Thabazimbi – Na twee jaar van geen sport het Hoërskool Frikkie Meyer op Vrydag 21 Januarie weer die geleentheid gehad om ‘n atletiekbyeenkoms op hul sportgronde aan te bied.

Baie geluk aan die volgende atlete met hul puik prestasies: 

  • Beste junior baanatleet (seun) - Amo Mataboge 
  • Beste junior veldatleet (seun) - Lourens Pieterse
  • Beste junior baanatleet (dogter) - Amor Strydom 
  • Beste junior veldatleet (dogter) - Carli Fouché 
  • Beste senior baanatleet (seun) - Christopher Koekemoer
  • Beste senior veldatleet (seun) - Echard de Klerk 
  • Beste senior baanatleet (dogter) - Lené Lategan 
  • Beste senior veldatleet (dogter) - Lené Lategan
  • Algeheel beste enkelprestasie van die dag - Lourens Pieterse. Hy behaal 977 punte in Diskus. 
  • Victrix Ludorum - Carli Robbertse 
  • Victor Ludorum - Christopher Koekemoer

Individuele prestasies 
van die dag: 

  • Cara Pieterse, dogters o/19 diskus
  • Lourens Pieterse, seuns o/15 diskus
  • Lené Lategan, dogters o/17 spiesgooi

Knapgedaan aan die Blou-span dirigente wat die dag se sang gewen het en aan die atlete van die Wit-span wat die atletiek gewen het.

Photo: HFM atlete hardloop laat die stof so staan!

#FosteringASenseOfCommunity