Mooi so Rhinos!

Setaria – Die Northam Rhinos se eerstes het teen die Tuine Grizzlies te staan gekom op Vrydag 1 Julie.
Teen rustyd was die telling tien-elk, maar die Rhinos het deurgedruk en wen die wedstryd 39-10.
Die tweede span wen hul wedstryd met ‘n telling van 41-12 terwyl die derde span ongelukkig hul wedstryd 7-17 verloor.
#FosteringASenseOfCommunity
