Crime & safety

Laerskool Thabazibi se wenspan!

10 August 2022 · Platinum Bushvelder

Laerskool Thabazibi se wenspan!

Thabazimbi – Baie geluk aan Laerskool Thabazimbi se o/11 rugbyspan wat uitstekend gevaar het in hul Seven’s toernooi te Ellisras op Saterdag 23 Julie.


Die jong latte het al vier hulle wedstryde gewen en in die finaal teen Laerskool Ellisras wen hulle 20-0. Met hierdie pragtige prestasie wen hulle dan ook die toernooi.

Laerskool Thabazimbi se o/11 rugbyspan het uitstekend gevaar in die Seven’s toernooi.

#FosteringASenseOfCommunity