Schools & sport

Mooi dryfhoue deur Ls Thaba gholfmanne 

7 November 2022 · Platinum Bushvelder

Mooi dryfhoue deur Ls Thaba gholfmanne 

Thabazimbi – Laerskool Thabazimbi het op Vrydag 21 Oktober 2022 aan die Interlaer Gholf Kompetisie deelgeneem by Koro Creek Bushveld Golf Estate, te Naboomspruit.

Die span het puik gholf opgedis en derde uit die stryd getree. Hendré Gerber, wat die minste houe gespeel het, wen die dag! 

Hierdie jong manne weet hoe om ‘n gholfstok te swaai! 

#FosteringASenseOfCommunity