Schools & sport

Laerskool Thaba se entrepreneursdag

25 November 2022 · Platinum Bushvelder

Laerskool Thaba se entrepreneursdag

Thabazimbi – Laerskool Thabazimbi het hulle jaarlikse entrepreneursdag op Vrydag 28 Oktober 2022 gehou. 

As deel van die Graad 3 kurrikulum het die leerders die geleentheid gehad om stalletjies te beman om hul produkte te verkoop, of om dienste te lewer aan die res van die skool.

‘n Kleurvolle stalletjie met produkte wat te koop was.

#FosteringASenseOfCommunity