Nuwe grassnyer vir Laerskool Thaba

Thabazimbi – Laerskool Thabazimbi spog met ‘n splinternuwe Rollem-grassnyer wat op Woensdag 16 November 2022 vanaf die beheerliggaam aan die skool oorhandig is.
Die grassnyer gaan baie handig te pas kom om die skoolgronde se grasperke en velde te onderhou.
#FosteringASenseOfCommunity
