Schools & sport

HFM se nuwe besems, baie welkom!

13 January 2023 · Platinum Bushvelder

HFM se nuwe besems, baie welkom!

Thabazimbi - Hoërskool Frikkie Meyer (HFM) het die volgende nuwe personeellede verwelkom op Maandag 9 Januarie 2023: 

  • Mnr. Thinus Pienaar
  • Me. Melissa Oosthuizen
  • Mnr. Hannes Oosthuizen 
  • Me. Sumari Schutte
  • Me. Hester Erasmus 
  • Me. Simone Pienaar 
  • Me. Nelré Benadé
  • Me. Christine de Lange (aflos)
  • Mnr. Pieter Reichert (aflos)
HFM se nuwe personeellede is reg vir die nuwe jaar. 

#FosteringASenseOfCommunity