Community

‘n Aand van melodie by KunsteGrot

13 February 2023 · Platinum Bushvelder

‘n Aand van melodie by KunsteGrot

Thabazimbi – Die KunsteGrot drama teater verwelkom Jannie du Toit en Annelie du Plessis-Hoberg se dwarsfluit na die verhoog by die Trollope-saal op Saterdag 11 Maart vanaf 19:00. Die Thabang Marimbas gaan ook ‘n opvoering lewer!
Kaartjies beloop R160 per persoon, en R120 vir pensionarisse en kinders. Bring jou eie piekniekmandjie, die grotspense is ook oop.
Vir meer navrae, kontak 083 744 8559.

#FosteringASenseOfCommunity