HFM tou die ABSA punte in!

Thabazimbi/ Brits – Baie geluk aan al die atlete wat Vrydag 27 Januarie 2023 teen Brits Hoërskool presteer het. Welgedaan aan die volgende atlete wat 800 en meer ABSA punte behaal het:
- Lourens Erasmus
- Marais Pieterse
- Ruan van Deventer
- Coenraad Hugo
- Lourens Pieterse
- James Naude
- Carli Botha
- Esmari Pienaar
#FosteringASenseOfCommunity
