HFM redenaars debat oor moedertaal

Thabazimbi – Hoërskool Frikkie Meyer (HFM) spog met trots oor hul redenaars wat geskitter het met hul onvoorbereide debat op Donderdag 16 Februarie 2023. Vanjaar se onderwerp vir bespreking was, “kinders wat in hul moedertaal leer, presteer beter, want hulle verstaan beter.”
Geluk aan die top 3 juniors:
1ste - Ethan Nel - Graad 9
2de - JJ van Wyngaardt - Graad 8
3de - Carla Horn - Graad 9
Geluk aan die top 3 seniors:
1ste - Izandri Joubert - Graad 12
2de - Nickie Lintvelt - Graad 11
3de - Elodie van Emmenes - Graad 12
#FosteringASenseOfCommunity
