Schools & sport

BEN HOU HFM SE NAAM HOOG

25 February 2023 · Platinum Bushvelder

BEN HOU HFM SE NAAM HOOG

Thabazimbi/ Engeland – Hoërskool Frikkie Meyer (HFM) is trots op 2014 HFM matrikulant Benhard Janse van Rensburg!
Die London Irish speler is aangekondig as die ‘Gallagher Premiership’ se rugbyspeler vir die maand van Januarie, op Donderdag 9 Februarie 2023. Dankie Benhard, jy hou ons naam hoog aan die ander kant van die waters!

Na ‘n dekade is Benhard Janse van Rensburg die eerste ‘London Irish’ speler om dié toekenning te vat! 

#FosteringASenseOfCommunity