Schools & sport

HFM atlete aan die gang!

15 March 2023 · Platinum Bushvelder

HFM atlete aan die gang!

Thabazimbi – Hoërskool Frikkie Meyer se atlete het aan die Limpopo atletiekkampioenskappe deelgeneem op Saterdag 4 Maart 2023. Baie geluk aan die volgende atlete wat ons trots gemaak het:    

  • Chenell Fouchè - 1ste plek in gewigstoot en 1ste plek in diskus
  • Carli Fouchè - 3de plek in diskus
  • Nichè Rohrs - 2de plek in diskus en 4de plek in gewigstoot
  • Esmarie Pienaar vat 1ste plek in hoogspring met ‘n nuwe rekord!

 

Van links: Niche Rohrs, Chenell Fouchè, organiseerder Me A Snyman, Carli Fouchè, en Esmarie Pienaar.

#FosteringASenseOfCommunity