Schools & sport

HFM vat die bal!

27 March 2023 · Platinum Bushvelder

HFM vat die bal!

Thabazimbi – Baie geluk aan Hoërskool Frikkie Meyer se o/15 en 1ste netbal spanne wat as die wenners van die Distrik Mini Wêreldbeker toernooi weggestap het op Dinsdag 14 Maart 2023!

Dankie aan die volgende deelnemers

  • Hoërskool Nylstroom
  • Hoërskool Warmbad 
  • Hoërskool Piet Potgieter
  • Hoërskool Ellisras 
  • Hoërskool Settlers
  •  Limpopo Schools Netball 

 

Die Distrik Mini Wêreldbeker was ‘n sukses vir HFM!

#FosteringASenseOfCommunity