Baie geluk Lourens!

Thabazimbi - Lourens Erasmus behaal ‘n 6de plek in Diskus vir seuns o/17 tydens die SA Kampioenskappe in KwaZulu-Natal op Woensdag 22 Maart 2023.
Dit is ‘n merkwaardige prestasie in ag genome dat die kompetisie sterk was!
#FosteringASenseOfCommunity
