2023 Currie Cup

Uitslae:
- Sharks XV 20-7 WP
- Pumas 28-13 Griekwas
- Cheetahs XV 32-7 Blue Bulls XV
- Lions XV 41-26 Griffons
Bepalings:
Vrydag 31 Maart 2023
- Griffons 15:00
- Blue Bulls XV
- Cheetahs XV 17:05 Pumas
Saterdag 1 April 2023
- Lions XV 15:30 Sharks XV
- WP 19:15 Griekwas
United Rugby Championship
Uitslae:
- Ulster 32-23 Bulls
- Munster 26-38 Glasgow Warriors
- Scarlets 32-20 Sharks
- Connacht 41-26 Edinburgh
- Ospreys 37-18 Dragons
- Benetton 28-32 Lions
- Leinster 22-22 Stormers
- Zebre 30-34 Cardiff
Die reeks word weer 14 April hervat.
Heineken Chanpions Cup
Bepalings:
Vrydag 31 Maart 2023
- Leicester Tigers 21:00 Edinburgh
Saterdag 1 April
- Sharks 13:30 Munster
- Stormers 16:00 Harlequins
- Leinster 18:30 Ulster
- La Rochelle 18:30 Gloucester
Sondag 2 April 2023
- Exeter Chiefs 13:00 Montpellier
- Saracens 16:00 Ospreys
- Stade Toulousain 16:00 Bulls
European Rugby Championship Cup
Saterdag 1 April 2023
- Toulon 13:30 Cheetahs
- Lions 18:30 Racing 92
- Varsity Cup 2023
Die studente ruggas is nog steeds aan die kook maar die 2022 kampioenspan, Tukkies, verloor al ses hulle games. Tuks of Niks....hierdie jaar is dit niks vir Tuks!
Die Pukke is op die oorlogspad en die beker kan dalk Potchefstroom toe die jaar prof!
Uitslae:
- Uct Ikeys 26-42 NWU
- Shimlas 68-36 CUT
- Wits 33-21 UP-Tuks
- UJ 49-42 Maties
Bepalings:
Maandag 3 April 2023
- CUT 17:00 UCT Ikeys
- Maties 19:00 Shimlas
- UP-Tuks 19:00 UJ
- Wits 19:00 NWU
Super Rugby Pacifika 2023
Uitslae:
- Blues 30-17 Force
- Rebels 40-34 Reds
- Moana Pasifika 0-59 Hurricanes
- Highlanders 57-24 Fijian Drua
- Waratahs 14-24 Chiefs
- Crusaders 35-17 Brumbies
Bepalings:
Vrydag 31 Maart 2023
- Moana Pasifika 08:05 Highlanders
- Reds 10:35 Crusaders
- Saterdag 1 April
- Fijian Drua 05:35 Rebels
- Chiefs 08:00 Blues
- Brumbies 10:35 Waratahs
Sondag 2 April
- Hurricanes 05:35 Force
Die Chiefs is na vyf rondes die enigste onoorwonne span in die Pacifika reeks.
Tans is die tonge behoorlik los in die land van die Silwer Varing en verseker oor die hele planeet. Die 48 jarige Scott Robertson is, coach van die Crusaders, is aangestel as die nuwe hoofafrigter van die All Blacks met ingang van 2024.
Nag ou grote...
#FosteringASenseOfCommunity
